Meer as ‘n BA Dkamer
DEUR CORNEL DUNN
Rooi Rose magazine – February 2015
Ons het gaan kers opsteek by ‘n toonaangewende Kaapstadse binnever sierder John Jacob oor die jongste neigings in badkamer ontwerp
John Jacob
John Jacob deel sy kundig vir die skep van die perfekte badkamer met ons:
Wat is die grootse fout wat mense maak waneer hulle ‘n badkamer ontwerp?
Hulle skei nie die nat en droe gedeeltes van die badkamer nie. Wanneer jy die twee ruimtes met stylvolle en dekoratiewe kosynlyste skei, kan jy ‘n leefplek inrig wat van die ruimte soveel meer as net ‘n badkamer maak.
Hoe gemaak met ‘n klein badkamer?
Moet nooit klein elemente in ‘n klein ruimte gebruik nie. Kies prente met diepte en wees slim met beligting en jou kleurpalet.
Is vloerteëls die beste opsie?
Wanneer jy die die nat en droë gedeeltes skei, is jou opsies vir vloerbedekkings grensloos.
Swart baddens is groot nuus. Sal dit nie uit die mode gaan nie?
Swart en wit is klassiek en tydloos.
Waarin moet ek belê?
‘N Besondere deur of ‘n mooi belegging as luukse badkamertoebehoren wat gou uit die mode gaan.
Read more John Jacob Interiors Magazine features here…